Photo Created by Creativeart- Freepik. com
Engels en Afrikaans as Huistaal by Laer- en Hoërskool
Hoërskool bied die beste van 2 wêrelde met parallelmedium-onderrig.
14 September 2017, 9:00
Bespreek jou plekkie by marketing @ leeuwenhof. co. za
KOM ERVAAR DIE VERSKIL!
• Die skool waar jy op jou naam geken en gegroet word.
• Die skool wat nie‘ n plafon op jou ontwikkeling plaas nie.
• Die skool waar jy binne‘ n gesonde dissiplinestelsel jou potensiaal kan najaag.
• Die skool wat jou‘ n mengelmoes van kultuur-en sportgeleenthede bied.
• Die skool wat jou kleuter-wees, kind-wees en tiener-wees‘ n hupstoot gee.
• Die skool wat jou Christenskap as waardesisteem erken en help uitleef.
VERSKEIE BUSROETES VANUIT DIE OOS-RAND, VAALDRIEHOEK, ASOOK BRYANSTON
L eeuwenhof Akademie
H. v. Geldenhuis- en Antonstraat, Bedfordview www. leeuwenhof. co. za • marketing @ leeuwenhof. co. za
Tel:( 011) 622 1806 • Faks: 086 427 9180