kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 7

En die groot Koekedoor is… Foto Ian du Toit Vir die eindronde van die tweede Koekedoor-reeks het kykNET ’n klompie uitgelese gaste – onder wie al 10 finaliste – voor ’n groot skerm sitgemaak. Wie se troukoek sou die knoop deurhak: Corli of Wessels? Heel bo Juanita du Plessis was soos gewoonlik ’n groot gunsteling onder konsertgangers by kykNET se konsert. Bo Viljee Maritz en Marno van der Merwe kuier by die BBP-kuierplek. 7 Bo Jay en Johan Vorster van die groep Eden by kykNET se konsert. kykNET | UITGAWE 3 | 2016 Bo Elizabeth Cloete (beoordelaar), Sanet Eigelaar, Corli Botha, Tiaan Langenegger (beoordelaar), Wessels van Vuuren, Martie Lamprecht, Suretha du Toit, Elmarie Ward (agter), Mari-Louis Guy (beoordelaar), Tara Balie, Wilandi Esterhuizen en Anja Bands by die poedingtafel waar die eindronde van Koekedoor gekyk is. Bo Corli Botha agter die stuur van haar wenmotor, ’n Suzuki Ciaz, met Wessels van Vuuren, die naaswenner, as haar eerste passasier. Regs Nic van Wyk was een van die beoordelaars van Kokkedoor en gaan ook ’n beoordelaar van die splinternuwe Koekedoor­tjie wees. Hier is hy saam met sy vrou, die kosskrywer Roxy Laker. 7 2016 | UITGAWE 3 | kykNET