kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 5

34 22 18 6 | Fotoblad inhoud UITGAWE 3 | 2016 22 | Hotel 38 | Vrouedag & Erfenisdag Schalk Bezuidenhout: Van komediant tot mokumentêr-ster Bekendes sê wat dié dae regtig vir hulle beteken 8 | Slank 24 | Suidooster 40 | Silwerskermfees 10 | Die Byl 26 | Boer Soek ’n Vrou 42 | kykNET hou fees 12 | Die Byl 28 | Jan Braai vir Erfenis Ons kuier by die Koekedoor-eindronde en Innibos-kunstefees Leandie du Randt laat die vetrolletjies wegsmelt Tertius Meintjes woel voor én agter die skerms Milan Murray: ‘SA vrouekarakters kort meer dimensie’ 14 | Edik van Nantes 2 Die tweede reeks is hier! Nataniël en Erik klets oor hulle kindertyd 17 | Noem My Skollie Nuwe Vlakte-bendefliek gaan kykers se hare laat rys 18 | OppieStoep Pietman en Andries maak Vrydagaand weer storieaand 20 | Hotel ‘Ernstige’ Sandi Schultz maak die sprong na komedie Jill Levenberg: ‘Ek staan op uit die donker’ Ontmoet die 10 finaliste van die nuwe reeks Dié 15 kortfilms sê mekaar die stryd aan Só beplan ons die jaar se kalender 44 | Dis Hoe Ons Rol Só maak jy steak gaar oor die kole Ry die land plat op ’n Harley saam met Jack Parow 30 | Megaboere 46 | Boeke 32 | Die Republiek van Zoid Afrika 47 | Musiek Bun Booyens vat die leisels oor Ons kuier agter die skerms 34 | Koekedoor En die bakkoningin is Corli! Sy deel 3 treffer­resepte 36 | La’t Wiel Gordel vas! 357 episodes later rol die wiele weer Vier formidabele vroueskrywers se nuutstes Deon Maas: ‘Van alternatief tot hoofstroom’ 48 | My gunstelinge Robbie Kruse deel sy witbroodjies 50 | Rubriek John-Henry Opperman ontdek die goeie lewe onder die brug 36 2016 | UITGAWE 3 | kykNET 5