kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 28

JAN BRAAI SÓ BRAAI JY STEAK,MAN! Op 24 September vier ons weer Erfenis- en Braaidag – en Jan Braai vir Erfenis is terug vir ’n negende seisoen. Jan Braai deel 10 geheime om die perfekte steak gaar te maak oor die kole... 28 kykNET | UITGAWE 3 | 2016