kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 26

Wie’ s die boer vir jóú? Hier is hulle – die tien finaliste in die nuwe reeks van die gewilde Boer Soek ’n Vrou! Almal van hulle is enige skoonma se droom, maar wie gaan wegstap met die vrou van sy drome? 2 Leon-Fritz (29) is van Roedtan in Limpopo. Hy beskryf homself as lewendig en passievol en altyd reg vir ’n grappie. Die twee lesse wat hy uit vorige verhoudings geleer het, is dat kommunikasie die hartklop van ’n verhou