kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 14

NATANIËL EN ERIK LE ROUX Saam met die broers terug na Nantes Die gewilde reeks Edik van Nantes is in Oktober terug vir ’n tweede seisoen, en vir dié reeks het Nataniël en Erik le Roux na ’n plek buite Nantes gegaan. Hier gesels die broers oor hulle kindertyd en oor die tweede reeks. 14 kykNET | UITGAWE 3 | 2016