kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 49

Gunsteling-kunswerk ’n Portret deur Annalie Verbeek wat sy vir my en my vrou, Lynn, vir ons troue geskilder het. Gunsteling-woord Bollemakiesie Gunsteling-liedjies • “Save Tonight” – Eagle Eye Cherry • “The World’s Greatest” – R. Kelly • “Superhero” – Eden • “Is Jy Bang?” – Eden • “54 5de Straat” – Eden • “Lyf Teen Lyf ” – Eden • “458 Italia” – Eden (Ek is mal oor Eden!) 3 gunsteling-akteurs • Johnny Depp • Bill Murray • Sean Connery Hooffoto (oorkant) Robbie is mal oor ’n pak met ’n goeie snit. Bo In die suide van Frankryk wag uitgestrekte strande, soos hier by Nice. Links Enige liedjie van Eden, dankie! Onder ’n Groot oomblik: ’n Selfie saam met Laurika Rauch, al het hy homself net-net ingekry. 3 gunsteling-aktrises • Jennifer Lawrence • Anél Alexander • Meryl Streep GunstelingBravo!-oomblik Toe ek vir Laurika Rauch ontmoet het. Sy is ’n groot heldin van my en ek is mal oor haar. Ek kan op enige plek na haar luister waar daar ’n CD-speler is – in die kar, met vakansie, oral. 49 2016 | UITGAWE 3 | kykNET