kykNET Uitgawe 3 - 2016 | Page 45

Vertel meer van jou bike. Dit is ’n Harley Davidson Breakout. Maar hy’s gecustomize vir my. Die customization is grootliks die Dark Custom range, wat bestaan uit cool details soos skulls op die tank en reflectors wat amper in ’n kaleidoscope st