kykNET Uitgawe 3 - 2015 | Page 17

Suidooster Rosa Keet is die hoofskrywer van Suid­ooster. Colin Howard het jare se onder­ vin­ ding Wat is die grootste uitdaging wanneer ’n nuwe TV-reeks geskep word? Daar is nooit genoeg tyd nie! ’n Mens wil altyd teruggaan en nog skaaf en nog uit­ wei en nog oorskryf. Wat is die grootste uitdaging wanneer ’n nuwe reeks vervaardig word? Myns insiens om seker te maak die regte mense word betrek vir die ver­ skillende verantwoordelikhede wat ’n nuwe sepie vereis. Kostuums en stelle kan ’n groot impak hê op hoe die kykers die sepie ont­vang en daarop reageer. Maar die heel grootste uit­ daging is die skryf- en oudisieproses. ’n Goeie teks is nodig om by die kykers weerklank te vind en hulle te betrek en dan natuurlik ook die beste talent om daardie teks en die sepiewêreld te laat lewe. Sy was voorheen lank opdrag­­ge­wende ver­ vaardiger by die Afrikaanse tele­ visie­ diens van die SABC en onder meer vir 7de Laan verant­woordelik. Hoeveel