kykNET Uitgawe 2 - 2016 | Page 49

Hannon Bothma | 3 gunsteling-kleding­ stukke Gunsteling-kunswerke Noupassende swart broek Napoleon-styl hoëkraaghemp Ekstralang swart leerstewels – handgemaak Gunsteling-woord Treurkoeklik. “Dis ’n woord wat ek by die moti­veringspreker Elsabe Aldrich geleer het en wat beteken ‘iemand wat treurig voel omdat hulle so koekerig lyk’.” Gunsteling-aanhaling “Skoonheid kom van binne – van binne bot­ teltjies en buisies.” Madiba-standbeeld op Mandela Square in Sandton Die marmerborsbeeld van die godin Diana (uit die Griekse mitologie) Nike van Samothrake, die marmerbeeld deur Pythokritos van Lindos van die Griekse godin Nike wat in die Louvre staan Gunsteling-jeugherin­ nering Op Vryburg was Vrydagaande fliekaand in die stadsaal. Dit was ook die enigste geleent­ heid om mooi te kan aantrek. Direk ná skool op ’n Vrydag het ek en my sussie, Iza, ons voorkoms en uitrusting vir die aand begin beplan. Dan het ek soms vinnig vir haar ’n rok gemaak en ’n ou hemp van my self gekleur of verander om weer nuut te lyk. 5 gunsteling-teater­ stukke Faan se Trein Liewe Heksie Phantom of the Opera My Vrou se Man se Vrou Sweeney Todd 3 gunsteling-akteurs Gys de Villiers Bruce Willis Matthew McConaughey 3 gunsteling-aktrises Lizz Meiring Brümilda van Rensburg Charlize Theron 3 gunsteling kykNEToomblikke Wanneer ek op ’n Sondagaand in afwag­ ting sit, gereed vir Glam Guru om sesuur te begin. Om deel te kon wees van die Beleef jou Wêreld in Afrikaans-veldtog. Enige geselligheid of vertoning waar almal in die bedryf lekker gesellig saam kuier. Hannon by sy ma (links bo) en bo saam met sy metgesel by sy matriekafskeid. 49 2016 | UITGAWE 2 | kykNET