kykNET Uitgawe 2 - 2016 | Page 40

| Kampkos Vyfsterkos langs die kampvuur Daar gaan weer behoorlik gekampeer en gekuier word, want sedert 7 April is Kampkos terug met ’n nuwe reeks. Bekendes soos Dozi, Jak de Priester, Bianca le Grange en Jakkie Louw gaan wys wat in hulle steek langs die kampvuur. Beáte Opperman, wat die program saam met haar man, John-Henry, aanbied, vertel meer. 40 Beáte Opperman, medeaanbieder van Kampkos, is ook bekend vir haar rol in Buurtwag. kykNET | UITGAWE 2 | 2016