kykNET Uitgawe 2 - 2016 | Page 31

Breyton Paulse saam met sy mede-aanbieders op Toks ’n Tjops, Toks van der Linde en Janina Oberholzer. gedroom nie. Ek wou ’n onderwyser word, was nog altyd lief vir kinders. Maar my lewe het toe ’n heel ander rigting ingeslaan – en my gereeld verras. Plek-plek was dit ’n helse aanpassing, maar ek is elke dag dankbaar dat meneer Du Toit in my geglo het.” Die bo