kykNET Uitgawe 2 - 2016 | Page 12

WIEISWIE? WIE? Ander karakters Boniswa Magoza Nthathi Meshesh Bevelvoerder van die binnelandse inligtingdiens van die SSA. Anita Richter Sandra Prinsloo Frik Richter Marius Weyers Lid van die binnelandse inligtingdiens van die Staats­ veilig­heidagentskap (SSA). Getroud met Frik Richter. Sy voel dat hy haar afskeep, maar die gespesialiseerde wiskundeklasse wat sy aanbied, verskaf haar groot vreugde. Janine van Wyk Sarahann Doherty Sy is al jare lank Frik Richter se terapeut. Pieter Roos Chris van Niekerk Sandy se pa. Franci Roos Deirdre Wolhuter Sandy se ma. Charmaine Roux Karen Wessels ’n Joernalis wat bewus raak van die Fluiters-webblad en dit saam met Louis “Pine” Pienaar ondersoek. Louis “Pine” Pienaar Sam Gumede Fezile Mpela Lid van die binnelandse inligtingdiens van die SSA. 12 Tim Theron ’n Joernalis wat saam met Charmaine Roux die Fluiters-webblad ondersoek.