kykNET Desember 2017 | Page 4

DESEMBER 2017-JANUARIE 2018

inhoud

4 | Hartstog
Carel Nel gesels oor daardie geskiedkundige oomblik 50 jaar gelede én oor sy rol as prof . Chris Barnard
6 | Knapsekêrels
Ná sy debuut op 22 in ’ n Paul C . Venterreeks voltooi Terence Bridgett die sirkel .

Ure se kykgenot wag dié vakansie !

Dié tyd van die jaar is ’ n opwin den de tyd , want dis amper vakansie – tyd vir familie en goeie vriende en lekker rus . Maar dis ook ’ n tyd waarin ons oor die afgelope jaar besin en fokus om in die volgende jaar beter te wees en beter te lewe .

Op 3 Desember is dit die vyftigste herdenking van die eerste hartoorplanting , sekerlik een van die grootste prestasies nóg deur ’ n Suid-Afrikaner . Ter viering hiervan het kykNET ons eerste televisiefilm , Hartstog , vervaardig . Skakel gerus om 20:00 vanaand , op die herdenking van dié ge skiedkundige dag , in om die gedramatiseerde weergawe van hierdie merkwaardige ge beurtenis te beleef .
Die kykNET-inhoud-en-skeduleringspan was die afgelope jaar baie bedrywig om te sorg dat ons van die beste vermaak in Desember kan uitsaai . Hou die televisieskedules mooi dop vir al die spesiale uitsendings oor die feestyd . Ons vier Afrikaans
Vir kykNET Direkteur : kykNET-kanale , M-Net Karen Meiring
Hoof van bemarking en publisiteit : kykNET-kanale Angerie van Wyk
Skakel- en mediabestuurder Suzaan Keyter
@ kykNETtv kyknet . co . za
Kontak kykNET 011 686 6000 kyknet @ kyknet . co . za
kykNETtv kykNETtv deur al haar spelers , met programme en dokkies soos Amira , Die Riel van Hip-hop , Classics is Groot , Die Rockets , Afrikaans is Groot 2016 en Super Skouspel .
Die kykNET-span het onlangs by ons jaarlikse konferensie groot gedroom vir die toekoms en ons het heelwat planne om die beste en lekkerste Afrikaanse programme nóg te maak . Dit bly ’ n groot voorreg om in Afrikaans te skep en ons eie stories te vertel .
Dankie vir die volgehoue ondersteuning . Ons wens vir almal ’ n veilige terugkoms toe ná die vakansie , want in 2018 maak ons weer so .
Ons groet tot in Februarie 2018 , en onthou : Pas die skedules vir Desember en Januarie mooi op !

Karen en die kykNET-span

Uitgewer : In Context
Redakteur Ilza Roggeband Besturende redakteur Peter van Noord Kunshoof Monique Mouissie Teksredigering Peter van Noord en Johan van Zyl
Medewerkers Bibi Slippers , Marion Holm , Gerda Engelbrecht en Erns Grundling
Foto ’ s verskaf deur kykNET ( tensy anders vermeld )
8 | Die Riel van Hip Hop
Eers ’ n Suidoosterfeestreffer , nou vir die hele wêreld op kykNET
9 | Fiëstas
Die geheim is uit : Hier is die volledige lys met vanjaar se benoemdes
10 | Op Rekord
Hier ’ s die beste aanhalings uit die afgelope jaar se aktualiteitsprogramme
12 | TV-skedules
Al drie die kykNET-kanale se programme vir Desember 2017 én Januarie 2018
21 | Hoogtepunte in Januarie
’ n Hele klomp nuwe programme is te sien , en heelwat bekendes keer terug
22 | FliekNET
Ons opwipkanaal is terug , en dié vakansie gaan een laaang fliekfees wees
24 | Sit-sit so
Maak die langpad korter met dié rits prettige speletjies vir die langpad
25 | Vuil Wasgoed
Eers was dit ’ n Silwerskermfeeswenner ; nou is dit ’ n heerlike vollengte fliek
27 | Kry Daai Lyf
Linda Kriel is terug – kom skud saam daai vakansievetjies af
28 | Hadida
Vat die ouens vas wat sonder die poefsakkie gaan stappies , a nee a !
28 | Wie is ek ?
Drie akteurs wys hulle kinder-Kersfoto ’ s
29 | Blokraai
Vind die versteekte woord en wen !
30 | Rubriek
Stap jou kop skoon , sê Erns Grundling
3
DESEMBER 2017-JANUARIE 2018 | kykNET