Onthou, daar’s
nog Sondae...
’n Pawpaw
vir my Darling:
youtube.com/
watch?
v=aQ1WYF
FGZYk
#flieknet
Vakansietyd is fliektyd!
Skakel van 16 Desember tot 12 Januarie weer in op kanaal 198, kykNET se opwipkanaal
met die beste Afrikaanse flieks. Jou vakansie gaan een lang fliekfees wees.
k
ykNET se opwindende fliek
kanaal is eersdaags terug op
die lug, maar vanjaar is daar
’n kinkel in die kabel: Elke dag
het ’n tema: Maandae is vir legendes,
Dinsdae vir tieners en Woensdae vir die
romantiese siele. Donderdae delf die flieks
diep, Vrydae is dit tyd vir rillers, Saterdae
kom komedies aan die beurt en Sondae is
vol drama. (Saterdae is daar ook ’n ekstra
bederf vir die kleinspan, met flieks soos
Khumba, Heidi en Maja die By.)
MAANDAE LEGENDES
18 Desember 2017
18:10 Jakhalsdans
19:50 Die Storie van Klara Viljee
21:30 Ongewenste Vreemdeling
22
Die Pro:
youtube.com/
watch?v=yfSiiT
Q6SjY
kykNET | DESEMBER 2017-JANUARIE 2018
25 Desember
18:10 ’n Saak van Geloof
19:50 Paljas
22:00 Eendag op ’n Reëndag
1 Januarie 2018
18:10 Die Ongelooflike Avonture
van Hanna Hoekom
19:50 Fiela se Kind
21:40 Pappalap
8 Januarie
18:10 Stuur Groete aan Mannetjies Roux
19:50 Die Wonderwerker
22:00 Blink Stefaans
DINSDAE TIENERS EN
JONGES VAN GEES
19 Desember
18:10 Hoofmeisie
19:50 Hollywood in my huis
21:30 Hond se Dinges
26 Desember
18:30 Suurlemoen
20:20 Die Pro
22:00 Jimmy in Pienk
2 Januarie
18:20 Agent 2000
20:00 Jou Romeo
21:40 Egoli – Afrikaners is Plesierig
9 Januarie
18:10 Bakgat! Tot die Mag 3
19:55 Strikdas
21:30 ’n Paw-Paw vir my Darling
WOENSDAE ROMANSE
20 Desember
18:10 Die Windpomp
19:50 Vir die Voëls
21:50 Klein Karoo
27 Desember
18:00 Skelms
19:30 Vir Altyd
21:30 Leading Lady
3 Januarie
18:10 Fanie Fourie’s Lobola
19:50 Mooirivier
21:40 Sy Klink soos Lente
10 Januarie
18:10 Konfetti
19:50 Pad na jou Hart
21:50 Knysna
DONDERDAE DIEP
21 Desember
18:50 Liefde vir Lelik
20:35 Sink
22:40 Dis ek, Anna
28 Desember
18:20 Lelik is my Offer
20:00 Verraaiers
22:10 Noem my Skollie
4 Januarie
18:20 ’n Wêreld sonder Grense
20:10 Ballade vir ’n Enkeling
22:30 Modder en Bloed
11 Januarie
18:20 Agter Elke Man
20:10 Treurgrond
21:40 Roepman
23:40 ’n Pot Vol Winter
VRYDAE RIL EN GRIL
22 Desember
18:10 Arende
19:50 Wolwedans in die Skemer
21:40 Nag van die 19de
29 Desember
18:10 Die Kavaliers
19:40 Die Spook van Uniondale
21:30 Nag van Vrees
5 Januarie
19:50 Die Spook van Donkergat
21:00 Jan Umkhwetha
(Silwerskermfees-kortfilm)
21:30 My Broer se Bril
12 Januarie
18:10 Die Ruiter in die Nag
19:50 Die Laaste Tango
21:30 Aanslag op Kariba
SATERDAGOGGENDE
KLEINSPAN
’n Man Soos
My Pa: youtube.
com/watch?v=4Id
TWoGf6CE
kykNET, kanaal 144, het
ook steeds Sondagaande
vermaak uit die boonste rak.
16 Desember
10:30 Khumba
23 Desember
10:00 Heidi
30 Desember
10:00 Die Sneeukoningin
6 Januarie
10:00 Maja die By
SATERDAGAANDE TYD VIR LAG
16 Desember
18:15 Wie Laaste Lag
19:45 Nommer Asseblief
21:00 Poena is Koning
23 Desember
18:00 Verkeerde Nommer
19:45 Die Drie Van der Merwes
21:20 Kaalgat tussen die Daisies
30 Desember
18:15 Orkney Snork Nie 1
20:00 Orkney Snork Nie 2
22:00 Lipstiek Dipstiek
6 Januarie
18:00 Bosveld Hotel die Moewie
19:40 En die Vonke Spat
21:30 Tolla is Tops
SONDAE DRAMA
17 Desember
18:40 Lien se Lankstaan Skoene
20:20 Uitvlucht
21:50 Vrou Soek Boer
24 Desember
18:10 Stilte
19:50 ’n Man soos my Pa
21:40 Roepman
23:30 Die Storie van Klara Viljee
31 Desember
18:30 Platteland
20:30 Free State
22:00 Musiek vir die Agtergrond
7 Januarie
18:10 Ouma se Slim Kind
19:50 Verskietende Ster
21:20 Faan se Trein
23:20 Shirley Adams
Vir die volledige
skedule vir
FliekNET, gaan na
kyknet.dstv.
com.
3 Desember
20:00 Hartstog
21:30 Abraham
10 Desember
21:00 Maja die By
17 Desember
21:00 Afrikaans is Groot 2016
24 Desember
21:00 Gospel Skouspel 2017
31 Desember
21:00 Super Skouspel 2015
kykNET & Kie, kanaal 145,
se vermaak vir die vakan
sietyd lyk so:
10 Desember
20:00 Ghoemas 2017
17 Desember
20:00 Die Riel van Hip Hop
24 Desember
20:00 Gospel Skouspel 2016
31 Desember
20:00 The Rockets: 50ste
Herdenking
6 Januarie
13:00 Katrina
13 Januarie
13:00 Lord Oom Piet
Abraham:
youtube.com /
watch?v=
VMbnFctJdBA
DESEMBER 2017-JANUARIE 2018 | kykNET
23