Beste akteur
• Paul du Toit – Melk & Vleis
• De Klerk Oelofse – Nêrens , Noord-Kaap
• Albert Pretorius – Wild
• Wessel Pretorius – Klara Maas se Hart is Gebreek , Ensomeer : Die Vloeistof Trilogie
Beste aktrise
• Antoinette Kellerman – Asem
• Illse Roos – Melk & Vleis
• Anna-Mart van der Merwe – Liewer
• Tinarie van Wyk Loots – Wild
Beste manlike byspeler
• Kopano Marago – Buite Land
• Edwin van der Walt – Asem
• Wilhelm van der Walt – Liewer
• David Viviers – Klara Maas se Hart is Gebreek , Ensomeer : Die Vloeistof Trilogie
Beste vroulike byspeler
• Elize Cawood – Buite Land
• Nicole Holm – Piekniek by Mpande ( née Dingaan )
• Crystal-Donna Roberts – Altaar
• Tarryn Wyngaard – Liewer
Beste regie
• Marthinus Basson – Melk & Vleis
• Jaco Bouwer – Liewer
• Lara Bye – Die Reuk van Appels
• Neil Coppen – Buite Land
Beste teaterontwerp
• Marthinus Basson – Die Koninkryk van die Diere ( stel en kostuums )
• Jaco Bouwer – Liewer ( stel )
• Neil Coppen en Vaughn Sadie – Buite Land ( stel )
• Philip Rademeyer – Weerkaarts ( stel en beligting )
Beste spel in ’ n solovertoning
• Gideon Lombard – Die Reuk van Appels
• Dawid Minnaar – Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran
• Milan Murray – Weerkaats
• De Klerk Oelofse – Strooijonker
|
Beste nuutgeskepte Afrikaanse teks
• Marina Albertyn – Melk & Vleis
• Tertius Kapp – Liewer
• Wessel Pretorius - Klara Maas se Hart is Gebreek , Ensomeer : Die Vloeistof Trilogie
• Nico Scheepers – Nêrens , Noord-Kaap
Beste opkomende kunstenaar
• Marina Albertyn – Teks vir Melk & Vleis
• Des-Lee McKenzie – I ( ras ) sioneel
• Retief Scholtz – Teks vir Dop en Weerkaats
• Dewald van der Merwe – Rou ( Deurnis )
Beste prestasie in klassieke musiek
• US Camerata – Moments in a Life
• José Dias en Janelle Visagie – Pioniers
• Bongani Khubeka – Stemme vir Môre
• Antoinette Olivier , Conroy Cupido en Santisa Viljoen – RSG Dis Opera
Beste prestasie in visuele kuns
• Sandra Hanekom – Bosch in Afrika
• Marieke Kruger – Carceral Spaces
• Athi-Patra Ruga – A Young Retrospective
• Henk Serfontein – Winterslaap
Beste musiekgedrewe produksie – buitelug
• Ballades
• Innibos Jacaranda FM Konsert
• Judith Sephuma
• Rymklets van Oos tot Wes
Beste musiekgedrewe produksie : Podium
• Stef Bos – Bos Innibos
• Hilandi du Toit en June van Merch – Gedig my Snaar
• Loki Rothman en Albert Frost – Die Akoestiese Kitaar
• Amanda Strydom – So Onner deur die Maan
Beste musiekgedrewe produksie : Teater
• Legendary Divas : Vicky Sampson , Amanda Strydom en Gloria Bosman
• Piekniek by Mpande ( née Dingaan )
• Die Riel van Hip-hop
• Zolani Mahola : Rok en Rol
|
Beste duo of ensemble
• Klara Maas se Hart is Gebreek , Ensomeer : Die Vloeistof Trilogie
• Liewer
• Mike & Mavis
• Nêrens , Noord-Kaap
Beste vertaling of verwerking van ’ n bestaande werk
• Buite Land – Oorspronklike teks : Neil Coppen , vertaling Amy Jephta
• Die Fliek – Vertaling en verwerking Nico Scheepers
• Die Koninkryk van die Diere – Vertaling Marthinus Basson
• Die Reuk van Appels – Verwerking van Mark Behr se roman Johann Smith
Beste aanbieding
• Buite Land
• Liewer
• Melk & Vleis
• Die Reuk van Appels
Bogenoemde produksies en uitstallings was op die volgende feeste te sien : Aardklop , Innibos , KKNK , Suidoosterfees , US Woordfees en Vrystaat-kunstefees .
KOM KYK WIE WEN ! Vanjaar kan die publiek vir die eerste keer kaartjies vir die toekenningsgeleentheid by Monte casino in Johannesburg koop – dis van 4 Desember af by Computicket beskikbaar . Van dieselfde datum af kan jy ook jóú stem dik maak deur by www . kykNET . tv te gaan stem vir jou gunste lingfees .
|
9 |
DESEMBER 2017-JANUARIE 2018 | kykNET |