#aktualiteit
OP REKORD
kykNET se aktualiteitsprogramme skroom nie om omstrede onderwerpe aan te
roer nie. Hier is enkele van die aanhalings uit gesprekke die afgelope tyd.
– Kotie Lamprecht, wat ’n plaasaanval
oorleef het waarin haar man gesterf
het, 1 Mei, Prontuit
‘It was obvious to me
that we need to incorporate
millennial thinking in terms of
our corporate strategy.
The workforce is now
made up by a majority of
millennial leaders, these are
our official leaders.’
– Sihlalo Jordan, adjunk- uitvoerende
beampte, Deloitte Afrika, 4 Julie, Winslyn
‘Inequality has grown during
the period of democracy.’
– Mac Maharaj oor ons land se
grootste uitdagings tans,
12 Julie, KN Verslag: In Gesprek
– Dawie Roodt, ekonoom, 27 Junie, Winslyn
‘Die amp van Openbare
Beskermer is nou gevoeg by
die lang lys van demokratiese
instellings wat deur die ANC
verwoes is sodat hy sy greep
op die mag kan behou.’
– Waldimar Pelser, 12 Julie,
KN Verslag: In Gesprek
‘Sjoe, ’n
mens kan
net hoop.’
– Phillip de Wet, adjunkredakteur van
Mail & Guardian, op ’n vraag of die omstrede
Gupta-familie se dae in Suid-Afrika getel is,
10 Julie, KN Verslag
‘Die media word soos diere in hokke toe-
gesluit sodat hulle nie by die afgevaardigdes
kan uitkom nie.” – Tim du Plessis, kykNET se hoof van aktualiteit,
oor hoe die ANC die media by sy beleidskonferensie aan bande probeer lê
het, 3 Julie, KN Verslag
8
‘ ’n Mens wonder tog watse
boodskap Suid-Afrika na
veral die Westerse wêreld
uitstuur as hy diktators soos
Omar Al-Basjir omarm.’
– Riaan Cruywagen in ’n gesprek oor die
Internasionale Strafhof se beslissing dat
Suid-Afrika verkeerd opgetree het deur nie
die Soedannese president in hegtenis te
neem nie, 6 Julie, KN Verslag
‘Ouers kan nie die
taak van onder-
rig in die breë, ook
godsdiensonderrig,
eenvoudig aan
’n kerk of skool
uitkontrakteer nie.’
– Dr. Jaco Deacon van Fedsas ná die
hofuitspraak oor godsdiensbeoefening in
skole, 3 Julie, Prontuit
kykNET Verslag Maandae, Dinsdae en Donderdae om 21:30 op kykNET, kanaal 144
kykNET Aktueel: Prontuit Maandae om 22:00 op kykNET, kanaal 144
kykNET Aktueel: Winslyn Dinsdae om 22:00 op kykNET, kanaal 144
kykNET Verslag: In Gesprek Woensdae om 21:30 op kykNET, kanaal 144
kykNET | AUGUSTUS 2017
‘Mense hoor daar is
’n (plaas)aanval, maar
hulle besef nie watter
hel in daai kamer of
vertrek aangaan nie.”
‘Die een enkele ding wat
ons geldeenheid vandag
ondersteun, is vertroue.’