Sport
LANDLOOP
Ons landloop het hierdie
jaar ’n vals wegspring gehad, maar ons het ingehaal
net so voor die eindstreep.
Baie geluk aan Lillian Veldman wat aan die MUSSA-kampioenskappe deelgeneem het.
MINI-SPORTE
TENNIS
In 2013 het die tennisballe behoorlik heen-en-weer oor die
nette gesing. Met ’n rughand
hier, ’n voorhand daar en ’n
top spin op die balle het Kruinpark die tennis seisoen ten
volle geniet.
Ons bulletjies en poppies het ons harte warm laat klop
met al hulle entoesiasme. Hulle het in hulle hordes deelgeneem aan ons Mini-Sportdae en omtrent gewoeker
met hulle talente. Hierdie mini-sporte het rugby, netbal,
hokkie en krieket ingesluit. Dankie aan al die afrigters
en organiseerders wat so mooi na die kleingoed omgesien het.
Hou hulle dop – hier kom nog groot dinge.
Was die tennis seisoen lekker? Beslis.
HOKKIE
Met ons stokke op die grond en die hele tyd op die
aanval het Kruinpark die hokkie seisoen oorheers.
Al ons hokkie spanne het hard gespeel, maar veral
ons o/11 seuns het uitgestaan toe hulle as liga wenners aangewys is. Hulle het dan ook deurgedring
na die Mpumalanga semi-finale wat in Witrivier
gehou is en daar het hulle Kruinpark se naam bly
hooghou – ons is ALMAL trots op julle manne!
GHOLF
Kan ons Novak Djokovic uit
Kruinpark verwag? Wel.. ons
sal maar moet wag en sien…
maar onthou gerus die naam
D’preez Hattingh.
’n Voëltjie het gefluit dat Kobus du Toit en Brendan Myburgh gekies is vir die Hoëveldrif Gholfspan en dat hulle
(teen druktyd) gaan deelneem aan die finale proewe
vir die Mpumalanga-span. Eitsa!
As hulle so aangaan, gaan hulle
ook eendag saam
met Louis Oosthuizen kan sê: “Ek het
’n major gewen.”
Hanco Meintjies, Xander Luus, Divan Liebenberg
en Elmar Coetzer is ook in die Gert Sibande span
opgeneem. Baie geluk!
Kruinpark hokkie kook!!
SKAAK
KRIEKET
Kolwe is geswaai en paaltjies het gewaai. Ons eie Proteas
het hulle pad oop gekolf tot in die Mpumalanga-finaal waar
hulle as naaswenners uit die stryd getree het.
Geluk aan Kobus du Toit en Hanco Meintjies wat opgeneem is in die PUMA-krieketspan. Ons is trots op julle!
Skuif jou wit pion na E4, jou dame na H5, jou loper na C4 en
dan vreet jou dame F7- Dit is hoe die 4 skuif-skaakmat-metode
werk. En so maak Kruinpark gereeld.
“Skaakmat” is ’n woord wat ons Kruinpark spelers gereeld geb ?ZZ?[??]?\???]]???Y\?Y[????X[?YH[?[Y\?\??????H?[?]\??X\??[??\?Z]YH??Y?]?YK?????LH?[??\?Y?H?[??\??????\??[?]?YH?KYZ[?Y?[?????L??[??\?????X\??[??\????\?YHY\??H?Y\?[??Z[?\???H?\??YY[?\?]?????X[?YH\[X[[??HZ[???H[??X?p??Y[?[?Y[H[?X\?]???[?[??[?Y]YHY\??HZ?Y??[??HH?????[HB??Z[?\????????Y\?YH?X\?Y]?Y?H?[\???]??Z?Y\?\??H\?[YX??[?\??[?X[?YH?ZYPY??Z?X[??H??XZ??[\[?[???\HY[H?X[??Y[K???