Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 25

Watter blou Maandag

was dit nie vir my,

toe pa my om half-tien in

die bed kom kry!

Holderstebolder

bondel ek toe uit

en voor hy kon slaan

was ek by die venster uit.

Ek dink toe om vrede

te proebeer maak,

sal ek maar vir ma

eiers gaan haal....

Watter pakslae het nie

gewag op my

toe sy vrot eiers in die

koekmengsel kry!!

blou maandag

Madelie van Heerden (12)