7
Een van die grootse leiers van alle tye, Napoleon, was bang vir katte.
Geen papier kan meer as sewe keer in die helfde gevou word nie
As n nuwe pen aan n persoon gegee word om mee te skryf, skryf 97% van alle mense hulle eie naam of maak hulle handtekening.
Daar is meer as 50 000 aardbewings per jaar in die wereld
Sjimpansees kan leer om hulle in n spieel te herken, maar apies kan nie.
10% van alle mense wat al ooit gebore is, leef op hierdie oomblik!!!
Vinnige Feite