Elisebethann se eende
Elisebethann het twee eende. Sy het twee kwakkertjie eende. Hulle is al twee wit en die een is ‘n mannetjie en die ander een ‘n wyfie. haar wyfie eend het agt eiers gelê. Op ‘n dag sien sy dat ses van die eiers het uit gebroei, hulle was so mooi! Sy vat toe een van die agt eiers en vat dit na haar slaapkammer toe. Net toe sy dit op haar bed wil neer sit kraak die eier, sy hoop nie dit was sy nie, maar gelukkig was dit nie sy nie. Net nog een kraak en daar was ‘n baba eendjie. Die eendjie het gedink sy is sy ma want hy wou nie by sy regte ma wees nie
Die eend het vir altyd by haar gebly.
Kortverhaal deur Anja Loubser(11)