Hinterlander November / December 2016 | Page 5

T OUR WORKFORCE BLACK FRIDAY CO M E S TO BOTHAVIL L E he concept of Black Friday originated in the US and is the day following Thanksgiving Day (the fourth Thursday of November). Since 1932 it has been regarded as the beginning of the Christ­ mas shopping season in America. The concept has evolved to retailers all over the globe who have used the event to boost sales by significant dis­ counting of products. Bothaville Branch Manager, Marius van Wyk explains: “Daar gaan verskeie aktiwiteite plaasvind oor die 2 dae (25 - 26 Novem­ ber). Ons skop af met “Black Friday” promosie waar 8 produkte teen ongelooflike afslagpryse verkoop gaan word. Ons jaarlikse Kerspromosie begin ook op hierdie dag. Daar sal verskeie aktiwiteite aangebied word vir die hele gesin. Van ‘n biertuin, springkasteel tot ‘n plaaslike boere- orkes en sangers is deel van die vermaaklikhede. Die hoogtepunt van die dag is egter om 13h00 wanneer die rofstoeiers ons gaan vermaak. Toegangskaartjies kan bekom word deur slegs enige produk by Hinterland aan te koop op die dag. Hoop om julle almal in jul honderde te sien.” 26 November 2016 ROFSTOEI • WRESTLING VENUE: Hinterland Village, Bothaville TIME: 13:00 world wresling professionals exciting the world Fiks & fluks ’n Groepie Hinterland personeel het besluit om vroeër vanjaar Hinterland se Loslitdag Daar kan beslis nie gesê word dat Hinter­ land nie sy deel doen wanneer dit nodig is nie! Vanjaar se loslit­ dag het ’n sporttema gehad en Hinterland personeel het voluit gegaan om die tema te reflekteer en skenkings aan liefdadigheid te maak. Kyk na die inspirerende uitrus­ tings waarin sekere Hinterlan­ders gesien is op die dag! ’n boot camp te reël vir belangstellende Hinterland personeel. Vroeg een Saterdagoggend het die span na die parkeerterrein van die Fitness Zone Gimnasium vertrek vir ’n ernstige oefensessie. Soos julle kan sien op die foto’s was dit ’n oggend van pret en goeie oefening. Daar is sprake van die koördinering van gereelde streeks- en tak-boot camps, wat moontlik selfs kan opbou tot ’n kompetisie en toekenning aan die einde van 2017. As jy graag deel van die Hinterland boot camp-inisiatief wil wees, kontak gerus vir Marlene Momberg by [email protected] of skakel haar by 018 464 7188. Rediscover what matters 5