PMA FRESH CONNECTIONS:
Suider-Afrika Konferensie en Handelskou
30-31 Julie 2019
Century City-konferensiesentrum, Kaapstad
Die enigste konferensie en handelskou in
suidelike Afrika wat belanghebbendes in die hele
varsproduk-verskaffingsketting byeenbring
Die program sluit in:
- Plaaslike- en internasionale kenners wat nuutste tendense in die varsproduktebedryf bespreek
- Netwerkgeleenthede met denkleiers
- Toegang tot plaaslike- en internasionale kopers
- ‘n Handelskou met die nuutste produkte, dienste en besigheidsoplossings vir die bedryf
- Ontbyt met inspirerende gassprekers vir vroue, asook vir jong professionele persone in die bedryf
PMA Fresh Connections: Suider-Afrika Konferensie en Handelskou word aangebied deur die Produce Marketing Association (PMA).
Ons bring die gemeenskap van varsprodukte en blomme byeen om ‘n gesonder wêreld te groei.
REGISTREER VANDAG
| www.pma.com/FCSouthernAfrica