GROND tot MOND Winter 2022 Uitgawe 13 | Page 108

Infoworks / 9439
Die manier waarop jongmense die toekoms sien , spreek van positiwiteit – en van die keuse om in ‘ n nuwe tydsgreep relevant te wees . AgriSeker deel dié opgewondenheid oor die toekoms van landbou in Suid-Afrika . Ons leuse is nie verniet ”’ n Seker toekoms ” nie .
AgriSeker is gemotiveer om ‘ n bydrae te lewer tot die toekoms van ons land met ‘ n toegewyde fokus op landbou deur kennis , begrip en deelname in hierdie sektor . Ons fokus is op ons boere en jongmense , want ons het julle nodig vir die voortbestaan van landbou .
Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn by agriseker . co . za