GROND tot MOND Winter 2022 Uitgawe 13 | Page 107

Multicote™ Agri

Baanbrekerneutprodusente gebruik die beste kunsmis , met gekontroleerde vrystelling

‘ n Eenmalige toediening van Multicote™ Agri verseker dat neute gedurende die hele seisoen voldoende voedingstowwe kry . Gebruik Multicote™ Agri vir vestiging en vir draende boorde .
Verbeterde vestiging
Gebalanseerde groei
Sterker bome
Vervroegde produksie
Verminderde loging
Kontak ons gerus vir verdere advies : Michael Koch : 083 2314516 , michael . koch @ haifa-group . com | Gerrit Burger : 082 8008766 , gerrit . burger @ haifa-group . com Nico Neethling : 072 038 3380 , nico . neethling @ haifa-group . com www . haifa-group . com