ALDRIN LAWRENS | WENBOER
Om met durf en daad te boer
Woorde : Hein Eksteen | Fotografie : Michel Dei-Cont
Ry met die kronkelpad op na Buysdorp in die Soutpansberge . Hou stil om oor die vlaktes te kyk en jy sal soos Mike ( ons fotograaf ) onteenseglik aankondig : “ Hier wil ek vir ewig bly .”
36 GROND TOT MOND WINTER 2022