Grond tot Mond Winter 2021 Uitgawe 9 | Page 85

Baie geluk aan Alexander Gibson , Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar 2021 .

Santam Landbou staan bankvas agter suksesvolle boere . Ons verstaan hoe belangrik ’ n boer se bates vir sy plaas is , daarom bied ons oes- en bateversekering onder een sambreel . Santam . Regte , egte versekering .
Praat met jou makelaar om meer uit te vind oor Santam Landbou se unieke versekeringsoplossings wat spesifiek vir die moderne boer ontwerp is .
Santam is ’ n gemagtigde finansiële-diensverskaffer ( lisensienommer 3416 ).