SAVON | VROUBOERE
EIENAAR : Martinette Ziman NAAM : Suikebosfontein AREA : Laingsburg PRODUK : Savon-seep OPSOMMING : Gebore uit haar liefde vir die natuur en soeke na gesonde velprodukte , het Martinette se seepmakery tot ‘ n volwaardige besigheid gegroei met afsetpunte oor die hele land . KONTAK : www . savonproducts . com