PAD TUSSEN BOER EN JAN PUBLIEK
| DIRE KT E VE RKO PE
LINKS BO: Ayama Farm se ekstra maagdelike olyfolie gee
’n nootagtige en kruie-smaak uit, met aromas van artis-
jokke op die neus.
LINKS ONDER: Twin Towers van The Flying Pig is ’n kroeg
waar die span op ’n Vrydag ’n paar drankies ná werk kon
drink.
REGS ONDER: Canton Garden Goat Farm se bokmelk-
kaas is die perfekte ekstra vir elke maaltyd, ‘n gesonde
toevoeging tot die tafel.
102
GROND TOT MOND
SOMER 2019