DIE BOEKEBLAD
UNLOCKED EBEN ETZEBETH Uitgewer: Jonathan Ball
Etzebeth vertel eerlik van sy pad van Goodwood tot wêreldbekroonde Springbok. Sy verhaal bied insig in harde werk, leierskap en oorwinning op en van die veld.’ n Motiverende biografie oor deursettingsvermoë en drome wat waar word.’ n Onmisbare boek vir rugbyliefhebbers en inspirasie-soekers.
98 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025