DIE BOEKEBLAD
SWEETIE STORIES NATANIËL Uitgewer: Human & Rousseau
Nataniël bied 31 unieke verhale vol verbeelding, humor en hartseer. Bekend uit sy verhoogproduksies, kom die stories hier tot lewe in sy kenmerkende stem.’ n Versameling wat jou laat glimlag, dink en soms huil. Vir liefhebbers van kortverhale en kuns wat nie bang is vir emosie nie.
96 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025