INHOUDSOPGAWE
44
42 Rooibos laat tilapia vinniger groei’ n WSU-studie wys hoe groen Rooibos-ekstrak tilapia se groei met 2.83 % en voereffektiwiteit bevorder deur dermgesondheid en DNS-beskerming –’ n belowende pad na volhou-bare akwakultuur, minder afval en nuwe markte vir SA se erfenisplant.
44 Saam baan ons die weg na’ n beter toekoms TLU SA se jaarlikse kongres onder die tema“ Plaaslike krag = globale geleentheid” bring lede en vennote bymekaar vir besprekings oor eiendomsreg, veiligheid en waterbestuur –’ n samekoms vol veerkrag, beleidswysers en die onbreekbare gees van boere te midde van uitdagings.
8 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025