HERLEWINGSLANDBOU
Dennehoutskyfies dien as volhoubare brandstof vir die stoomketel. Onder: Die biomassa-verwarmer voorsien 71 % van die fabriek se energie.
nie, maar’ n geleidelike oorgang wat begin by geonde grond. Verbeterde grondstruktuur en organiese inhoud verhoog waterretensie, en deur data-gedrewe besluite te neem, word produsente beter toegerus om waterdoeltreffendheid en opbrengs te verbeter.
Hierdie volhoubaarheidsinisiatiewe lewer nie net omgewingsvoordele nie, maar ook duidelike ekonomiese uitkomste. In 2024 het Woodlands se koolstofemissies met 4,7 % gedaal tot 33 968 ton CO 2 e, en hul produkkoolstofvoetspoor staan tans op
OKT | NOV 2025 GROND TOT MOND 65