Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Page 6

INHOUDSOPGAWE

33

33 Die beste van SA se Sauvignon Blancs bekroon Uit 167 inskrywings is die Top 10-wenners aangewys in’ n strawwe kompetisie wat vanjaar die nuwe TASTEEtegnologie bekendstel. Die fokus val op kompleksiteit, tekstuur en die unieke stories agter Suid-Afrika se veelsydigste kultivar— saam met die eerste aromawiel en inspirasieboek vir wynliefhebbers.

36 Dieregesondheid in gevaar namate OBP wankel OBP se 2024 / 25-verslag waarsku dat net 62 % teikens bereik is. R100 miljoen tekort en verwaarloosde toerusting dreig boere se entstofvoorrade en siektebeheer – Saai eis leierskap en ondersoek vir hervorming.

6 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025