Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Página 10

INHOUDSOPGAWE

82

72 TLU SA se Jongboer van die jaar Tiaan Barkhuizen se storie van Namakwaland se stofpaaie na TLU SA se titel:’ n self-gemaakte boer se genetiese vernuf, geïntegreerde Dorper- en Meatmaster-stelsel, en onwrikbare geloof in aanpassing en samewerking vir’ n volhoubare vleistoekoms.

82 Lewende kompos op Rustfontein Dolfie Walters se pad van graanstryd na diversifikasiesukses:’ n komposaanleg wat afval in goud omskep, kanola se kans te midde van koring se krisisse, en seun Hendre se skouhoender-imperium –’ n familie se natuurlike siklus van veerkrag en vernuf.

94 BOEKEBLAD

10 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025