Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn: agriseker. co. za
ONS IS
WAAR JY IS
AgriSeker is daar vir die pad vorentoe – vir dit wat vandag opgebou en môre verder geneem moet word. Soos’ n betroubare trekker, bly ons deel van die momentum en volhoubaarheid van jou boerdery. Ons oesversekering gee jou die gemoedsrus om met vertroue vorentoe te kyk, selfs wanneer elke seisoen nuwe uitdagings bied. Want om produsente met hul risiko te ondersteun, beteken om saam met hulle die toekoms in te beweeg.
Vra jou versekeringsmakelaar of vind ons aanlyn: agriseker. co. za
AgriSeker Onderskrywingsbestuurder( Edms.) Bpk. Reg no. 2014 / 235270 / 07 is’ n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer: FSP no. 45767. Onderskryf deur Land Bank Insurance( SOC) Ltd. Reg no. 2012 / 115426 / 30.
Infoworks. biz