Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 82

ELECTRIC FENCING PRODUCTS THAT DELIVER PEACE OF MIND
NUUS | BROKKIES

Die eerste fase van die projek sluit 120 laaistasies in , wat elkeen ongeveer 150 km van mekaar af is . Hierdie stasies sal beide passasiers- en kommersiële voertuie tot 8 ton kan bedien . Daar is ook planne om die netwerk verder uit te brei na stedelike en streekroetes .

Een van die groot voordele van ZCC se laaistasies is hul bydrae tot die vermindering van koolstofvrystellings . Omdat die EV ’ s wat by die stasies laai slegs hernubare energie gebruik , word fossielbrandstowwe vermy .

ZCC gebruik moderne tegnologie in hul stasies . Hulle is toegerus met verkoelde kabels wat vinniger laai moontlik maak deur te keer dat die stelsels oorverhit . Hierdie stasies kan ook maklik uitgebrei word om in die toename in EV ’ s te voorsien , wat ‘ n oplossing bied vir die groeiende behoefte aan laaipunte .

Soos die vraag na elektriese voertuie wêreldwyd groei , is ZCC gereed om hierdie groei te ondersteun . Met die regering se verbintenis tot skoner energie speel ZCC ‘ n sleutelrol in die hervorming van Suid-Afrika se vervoer- en energieinfrastruktuur .

Besoek www . charge . co . za of stuur ’ n e-pos aan info @ charge . co . za om meer uit te vind .

INTRODUCING OUR MOST POWERFUL AND INTELLIGENT AGRI ENERGIZER TO DATE

NEW

Made in South Africa
• Powered by mains adaptor or solar with battery
• Output energy max 20J ( stored energy 29J )
• Programmable via the Nemtek Connect App
• Remote ready for the new Nemtek Agri Remote which enables you to turn the fence on / off remotely
• Fully integrated shockbox available to protect your energizer and accessories
www . nemtek . co . za
ELECTRIC FENCING PRODUCTS THAT DELIVER PEACE OF MIND
00 GROND TOT MOND OCT | NOV 2024