NUUS | BROKKIES
gemaksone ,” sê hy . “ Ek het dit nodig gehad om myself te skud . Dit gaan belangstelling trek en dit gaan meer kliënte lok . Dit gaan ongelooflik positief wees .”
Sassie glo dat skeptici , ten spyte van aanvanklike twyfel , gou oortuig sal wees van die voordele van elektriese voertuie .
“’ n Dekade gelede sou ’ n boer nie eens oorweeg het om ’ n outomatiese bakkie of SUV te bestuur nie ,” lag hy . “ Nou is dit die norm .”
Wat sy eie voorkeure in EV ’ s betref , bly Sassie lojaal en prakties : “ Ek was nog altyd ’ n Land Rover Defender-man ,” sê hy .
“ Aanvanklik het ek gedink ek sal een van my ou modelle omskep in ’ n E-Defender , maar ek het daardie idee laat vaar . Nou wag ek dat Land Rover een uitbring .”
Kontak Dassiesfontein by dassies @ mweb . co . za of 028 214 1475
40 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024