BROKKIES | NUUS
tot hoë kwaliteit produkte te gee . Tans is dit hoofsaaklik kosliefhebbers en sjefs wat luukse vrugte koop . Sommige sosiale media-inhoudskeppers koop dit ook aan om video ’ s te maak wat aandag trek .
As gevolg van die beperkte aanbod en hoë produksiekoste , sal die Amerikaanse luukse vrugtemark waarskynlik groei , maar steeds eksklusief bly . Soos Robert Schueller van Melissa ’ s Produce sê : “ As hulle meer groei , beteken dit nie dat hulle meer sal verkoop nie .”
Bo : Oishii maak gebruik van ‘ n vertikale boerderymetode om hul Omakase Aarbeie binnenshuis in gestapelde lae te kweek . Hierdie metode stel hulle in staat om die ideale natuurlike toestande van die Japannese Alpe na te boots , soos presiese humiditeit , lig en temperatuur . Gevolglik produseer hulle die hele jaar deur hoëgehalte-aarbeie met minimale water- en grondgebruik .
OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 31