THE FARM TABLE
Die hoofdoel van Julius se boek is om vreugde uit elke bord kos te haal . Met elke resep , leer jy hoe om ‘ n paar goeie bestanddele bymekaar te bring en met gemak iets smaakliks op die tafel te sit . Sy eerlike verhale oor die plaaslewe en die uitdagings van boerdery maak hierdie boek meer as net ’ n resepteboek – dit is ’ n uitnodiging om stadiger te leef , die seisoene te waardeer en die natuur op jou bord te verwelkom .
Kry jou kopie by www . amazon . co . za vir R658
26 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024