THE FARM TABLE
Hier is ‘ n voorsmakie van wat jy in die boek sal vind :
• Winter : ’ n Smaaklike , fuss-free ete van gebraaide pampoen met mozzarella , hazelneute en salie , asook ’ n stewige worsbredie wat jou sal warm hou op koue dae .
• Lente : Geroosterde hoender oor suurlemoen , venkel en aartappels , of ’ n lamsbredie met gars .
• Somer : ’ n Vars ratatouille-galette of gestoomde appelkoossponskoek , perfek vir ’ n ligte somerete .
• Herfs : Gerookte haddock en preie rarebit , en pangebraaide forel met romerige mash en spinasiesous .
OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 25