Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 45

THE FARM TABLE

Julius Roberts bring plaasstories en kos na jou kombuis

Met sy eerste boek , The Farm Table , bring TV-sjef en boer Julius Roberts ons terug na die hart van landelike lewe met eerlike verhale van die plaas en eenvoudige , seisoenale resepte . Roberts , ‘ n eerstegenerasie boer en sjef , deel sy passie vir die natuur en die seisoene deur rustieke , tog pragtig saamgestelde geregte wat die beste van elke seisoen na vore bring .

OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 23