Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 34

NIFTY & USEFUL

Pellenc snoeiskêr C35-C45

Hierdie snoeiskêre kombineer gevorderde tegnologie vir vinniger , doeltreffende snoeiwerk . Die skêre kan aangepas word vir hout van 35 mm ( model C35 ) of 45 mm ( model C45 ), en bevat Activ ’ - Security wat die lem dadelik stop as dit die gebruiker se hand raak . Dit werk saam met ULiB 150 , 150 p , of 250-batterye vir langdurige gebruik .

Prys op aanvraag – pellenc . com

18 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024