INHOUDSOPGAWE
104 DRAAKVRUGTE IN DIE LAEVELD
104
Draakvrugteboere in die Laeveld , soos Freddie Steyn , gebruik organiese praktyke en minimale water om hoƫ kwaliteit draakvrugte te verbou vir plaaslike en internasionale markte , ondanks uitdagings soos peste en markontwikkeling .
118 DIVERSIFIKASIE AS SLEUTEL-STRATEGIE
Hierdie familieplaas tussen Addo en Kirkwood , bestuur deur Boeram Venter en sy seuns , Nico en Leroux , het van sitrusproduksie uitgebrei na braaikuikens , veeboerdery en gastehuise met diversifikasie as sleutelstrategie .
131 BOEKEBLAD
OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 9