GERBER & CO + GIDEON MILLING | WAARDEKETTING
Van Bitterfontein tot Hopefield stap boere die pad van waardetoevoeging .
Hierdie artikel is gebaseer op ’ n paneelbespreking , gelei deur Grond tot Mond-joernalis Danie Keet , wat tydens die onlangse Swartlandskou in Moorreesburg plaasgevind het . Die geleentheid , aangebied deur die Weskus Distriksmunisipaliteit , het kenners byeengebring om te gesels oor die uitdagings en geleenthede van waardetoevoeging vir familieboere .
Woorde : Griet du Plessis Foto ’ s : Verskaf ( Gerber & Co ), Michel Dei-Cont ( Gideon Milling )
60 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024