Grond tot Mond Okt | Nov 2023 Uitgawe 18 | Page 5

TERWYL ANDER SPELETJIES SPEEL , KRY ONS DIE WERK GEDOEN .

As boer weet jy dat wanneer daar werk is wat gedoen moet word , moet dit dadelik gedoen word . Daarom maak ons seker dat jy op ons kan staatmaak om jou die tegnologie te gee om dinge gedoen te kry – soos ons klas-leidende Twin-rotor tegnologie wat doeltreffendheid na ‘ n totaal nuwe vlak neem .
NH UJA 23 / 001 A
NEW HOLLAND STROPERS

KRY DIT GEDOEN SOOS NIEMAND ANDERS KAN .

New Holland Stropers is nou die mees gekose stroper in Europa , met die meeste verkope tot op datum .