Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 30

NUUS | BROKKIES

goue vennote Woolworths, Condio, Hollard, Checkers, IFF, Orchem en die Wes-Kaapse Departement van Landbou; ons silwervennote Mane, SPAR en Fruitique; en ons bronsvennote Agrana Fruit, Polyoak Packaging, Tetra Pak en Ecowize.”

“ Sterk samewerking in die bedryf maak projekte van hierdie omvang moontlik.”

Natasha de Lange, besturende direkteur van IMCD South Africa, sê hul betrokkenheid weerspieël’ n langtermynverbintenis tot die bedryf.“ Om suiweluitnemendheid doelgerig te ondersteun, is vir ons meer as net’ n slagspreuk; dit is hoe ons elke dag werk. Ons is trots om as platinumvennoot van die 2026 SA Suiwelkampioenskappe saam met die bedryf te staan en die mense en produkte te vier wat die sektor vorentoe neem.”

30 GROND TOT MOND MEI 2026