Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 105

DIE BOEKEBLAD

A GUIDE TO WILD SWIMMING IN THE WESTERN CAPE SERAI & MATTHEW DOWLING Uitgewer: Rockhopper Books

Hierdie praktiese en visueel aantreklike gids nooi avontuurlustige lesers om die Wes-Kaap se natuurlike swemplekke te ontdek. Met 101 uiteenlopende bestemmings van damme en riviere tot kusgebiede bied die boek waardevolle inligting oor veiligheid, toeganklikheid en omgewingsfaktore. Die Dowlings kombineer nuttige wenke met’ n aansteeklike entoesiasme vir die buitelewe, wat hierdie gids’ n onontbeerlike metgesel maak vir enige natuurliefhebber wat wil wegkom van die alledaagse.

MEI 2026 GROND TOT MOND 105