INHOUDSOPGAWE
27
16 Proteïen skuif al hoe meer na die hoofstroom Van jogurt tot drinkbare suiwelprodukte: hoë-proteïen kos beweeg vinnig uit die sportwêreld en word deel van gewone verbruikers se daaglikse gesondheidskeuses.
27 Biosekuriteit begin by die plaashek Produsente prioritiseer toenemend biosekuriteit by die plaashek deur praktiese, self-aangepaste maatreëls te implementeer om hul kuddes teen siekte-uitbrekings soos bek-en-klouseer te beskerm.
MRT 2026 GROND TOT MOND 5