Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Página 22

HANDIG & NUTTIG

Kalharoo Wagyu-seep 150 g

Kalharoo Wagyu-seep is’ n natuurlike velver-sorgingsproduk vir mense wat eenvoudige, suiwer bestanddele verkies. Die formule bevat Wagyu-vet, ryk aan omega-3-, 6-, 7- en 9-vetsure, wat help om die vel te bevogtig en te kalmeer. Sonder kleurstowwe of kunsmatige parfuum bied dit sagte, daaglikse reiniging, selfs vir sensitiewe vel.

R45 – www. freroux. com

22 GROND TOT MOND MRT 2026